| |||||||
Gestig | 10 Maart 2004 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Hoofspille | Hongkong Internasionale Lughawe | ||||||
Vlootgrootte | 28 | ||||||
Bestemmings | 27 | ||||||
Hoofkantoor | Tung Chung, Hongkong | ||||||
Sleutelpersone | Zhi-min Ma (Hoof uitvoerende beampte) Andrew Cowen (Adjunk-hoof uitvoerende beampte) | ||||||
Webwerf | hkexpress.com |
HK Express (Chinees: voorheen 香港快運航空) is 'n Hongkong-gebaseerde laekosteredery wat geskeduleerde vlugte bied na 27 bestemmings in Asië, waaronder China, Japan, Maleisië, Suid-Korea, Taiwan en Thailand. Die lugredery se belangrikste sentrum is op die Hongkong Internasionale Lughawe en dit gebruik 'n vloot wat uitsluitlik uit Airbus A320 en A321's bestaan.